
Latest from the Blog
Terugflitse
Oesfees
As jy mense hoor sê dit gaan woes is dit heeltemal normaal- veral hierdie tyd van die jaar!As matrose sê dit is moes moet jy weet dit is uiters sleg en as mense sê dit gaan oes het dit ‘n baie soortgelyke betekenis.Oestyd daarenteen; is die hoogtepunt van graanboerdery. Dis dan wanneer die ganse plattelandse…
Baadjiestraat
Teen die tyd wat die laaste smeulentjie rook uit die uitgebrande Wendy van Baadjiestraat sy lê gekry het, het die Overbergers reeds snuf in die neus gehad. Eintlik was dit Seegogga wat die daais gerol het, twee twees gekry het en ‘n paar knope later het sy ons almal op hol gehad. Toortsie het meer…
Die ding in my ouma se kas
Dit pla my al lankal, dié ding in my ouma se kas! Dis silwer en plat en oordadig met fyn strepies versier behalwe vir die blink blokkie waarop daar net ‘n naam staan. Dis ook fyn ingegraveer…Deon. Wat is die plat silwer momentum? Waarvoor is dit gebruik?Wat is binne?Wie s’n was dit? Ouma is nie…
Get new content delivered directly to your inbox.