Tuis

Wie is die wenner van die R1 000.00? Luister Saterdag om 10:00 na 93.4fm!

Lewer kommentaar

Die tien Finaliste – Jou laaste kans om te stem vir jou wen foto !!

24 Kommentaar

1.  Die beslissing van die beoordelaars is finaal en geen korrespondensie sal gevoer word nie.

2.  Daar is net een prys, so net een wenner. Die wenner ontvang R1 000.00.

3. Elke luisteraar mag slegs EEN keer stem (slegs een stem per luisteraar / telefoonnommer / epos adres).

4.  Stem op facebook of op die blog – tik die nommer in van die foto wat jy as wenfoto wil aanwys.

5.  Die wenner word op 20 Oktober bekendgemaak.

6.  Die foto met die meeste stemme sal as die wenner aangewys word.

Hier volg die 10 finaliste!!!

Blomverslag 27 September 2012

Lewer kommentaar

Blomme langs die N7

Lewer kommentaar

Al is die blomme seisoen omtrent verby verskyn ander interessante blomme hier in die naseisoen. Kyk net waarmee wat ek vandag bederf. Die bonus was dat al hierdie blomme op een plek langs die N7 tussen Zandrug boerdery en Bulshoekdam gesien is. Marlene Koch

Blomverslag 25 September

Lewer kommentaar

Donkinsbaai

Lewer kommentaar

Foto geneem deur Karin Kotze te Donkinsbaai 23 September 2012.

Blomverslag 20 September

Lewer kommentaar

Blomme Matjiesfontein en Nieuwoudtville

Lewer kommentaar

Die foto’s is geneem deur Daleen Hein op Saterdag 15 September.

Blomfotos Springbok

Lewer kommentaar

Sandra Nieuwoudt Clover rep is altyd op die pad tussen Vredendal, Springbok, Nieuwoudtville en Calvinia! Hier is prag fotos van Bowesdorp met die opstal in die agtergrond en so 40 km buite Springbok langs die pad is die ander een afgeneem.

Pragtige blomme op Papkuilsfontein

1 Kommentaar

Foto is geneem by Papkuilsfontein, buite Nieuwoudtville op So. 16 September 2012. Mooi blomme, pragtige waterval en uitstekende kos.  Werklik `n besoek werd. Johan Esterhuizen  (Vanrhynsdorp)

Older Entries

Design a site like this with WordPress.com
Spring weg