Ek laat die “vraat” uit die mou!

Vraat¹  [vrate]  Gulsigaard; deur baie te eet, leer ‘n mens om ‘n vraat te word. Vraat²  [vrate]  Pelsdier v.d. martergeslag (roofdier bv. otter/muishond/das/ens.) ‘n bosbewoner met gevaarlike skerp naels.   “Vrate word gemaak en nie gebore nie” (want ooreet is nie in die gene nie; dit word aangeleer). So lui die Afrikaanse idioom oor vrate.… Read More Ek laat die “vraat” uit die mou!