“LZ” – Landing Zone

My naam is Jack Greeff jr, ek is ‘n professionele helikoptervlieënier en ’n amateur storieverteller met ‘n liefde vir die natuur en goeie stories.

Bospilot [B]logboek (Afrikaans)

Stories geïnspireer deur my vlieglogboek.


Bush Pilot [B]logbook (English)

Stories Inspired by my flying logbook.

Waar goeie boeke en goeie reise se paaie kruis.


GPS: Globally Positioned Stories (English)

Where good books and good journeys meet.

Die Buffel Blog

Stories oor goeie tye, slegte tye, familie en vriende, en dalk so bietjie nostalgie, met een ding in gemeen:

‘n groen Nissan bakkie.


Raar, maar waar (blykbaar)