BwaHaaaaaa (Episode 2)
Suster ek nou bo oor al my potplante en my brak se waterbak.
http://boskakkersc.wordpress.com/2009/06/19/wanted/
😆 😆 😆
BWAHAAAAAA
Hallo Parras – Hoekom kan elkeen nie homself vermaak nie? Hoekom moet die klomp bos kakkers julle so beskinder. Ek copy en paste my comment wat ek daar gelos het nadat Aquella kommentaar gelewer het. In dieselfde asem kla sy oor die geskinder en slegpraat, maar sy doen dit self in die volgende sin?
Ja ek moet bieg, ek het op altwee kak gepraat om agter die kap van die byl te kom, ek was langer as ‘n jaar terug geban, en ek MOES terugkom onder ‘n valsnaam om te sien wat werklik aangaan.
Ek die kakkers vreet alles vir soetkoek op wat ek hulle vertel het. Stik in julle eie kak!!!!! Ek weet julle kan nie sonder die BuurPlaas!!! Dus kakkers, gaan krap in die drolle rond en soek iets om oor te gesels. Nou weet ek, Julle was die gif, die riool die stank in my gebannery.
Parras, Ek wens julle wil gaan lees hoe beskinder daai klomp julle. Arme Space Kadet en sy liefde is die topic van als. Pluim word sleggesê.
Alta, Gigi en Me en Ids, en Achtung en die kamtige Baasspeurder is die grootste skinderbekke in die blogwêreld. Ek lees nooit op hiedie blog dat julle hulle beskinder nie. hulle weet alles wat hier aangaan.
Ek dink ek is genees van blogging, ek delete my naam. Dis ‘n siek spul. Ek sê dus TOTSIENS!!! Gigi, oppas, jy praat mooi praatjies hier, en dan beskinder jy almal op BK!! Julle is siek!! Vir oulaas Totsiens, ek blog NOOIT weer.
Says:
June 18, 2009 at 8:11 am | Reply
werklik niks beter om te bespreek nie? Hoekom vind julle alles en almal op Bosparra so beskinderenswaardig?
Kan hierdie blog bestaan sonder Bosparra?
Julle laerskoolmentaliteit beïndruk geensins.
Klikbek: Jy is seker die gemeenste, venynigste persoon waarmee ek nog ooit te doen gehad het.
Aqulle, maar jy doen dipractice what you preach!!! Jy lees ook in die BuurPlaas, dus is jy net so giftig soos al die Parras en Kakkers. Ek kom agter die Parras praat kak onder mekaar, maar die kakkers beskinder elke sêding on die BuurPlaas. Fok, kry ‘n lewe. As daar nou iemand is wat tweegatte is, is dit jy!!! Jy het nog nie met my te doen gehad nie, jy is fokken doodreg, ek dink net jy het die mentaliteit van ‘n kleuterskoolkind, en nie ‘n laerskoolkind. Hou op skinder, julle almal, aan beide kante, die wat hier lees en die wat in die Buurplaas lees. Kan elke ou nie sy eie vermaak najaag nie, hoekom moet jy kak praat van ander. Fok julle almal. En ek copy en paste hierdie comment na die BuurPlaas ook.
VOLPUNTE VIR JOU KLIKKIEBEK!!!!!
P.S. Jou stunt oor jou en jou man se siektes was nogsteeds siek!!!
P.S.P.S. Ek sien “vryheid van spraak” boskakkers het Klikkiebek se comment delete. Huh Carika? Of in die woorde van die slapgat Baasspeurder. FOKKIT!! 🙄
Kyk mooi wat gebeur as jy lieg Ida.

Net ‘n ou grappie Ids, Jy weet mos. 🙂 Jy is mos vreeslik goed met fabels en verhale, so onthou wat met die houtmannetjie geword het elke keer as hy gelieg het. 😆 😆
Noem my sommer Ja-Broer

Lank gelede het 123 vir Baasspeurder , Alta en Myself (Ja-Broer) en Nee-Suster genooi om hier te skryf. Baasspeurder sien ek skryf nogal baie en Alta het nog nie veel gekryf nie. Ek het nou bietjie meer tyd vir blogging nadat ek gesettle het so hier gaan ons.
Ek glo ons gaan mekaar se gatte krap en dit gaan lekker wees.
So met die wegspring wil ek sommer noem dat IdaJvR is die eienaar van My Blog. Sy skryf so in die middernagtelike ure op die blogs. Gaan kyk maar self. Sy is uiters irreterend met al haar kak storietjies en verhale, seker maar omdat sy nie veel aandag van manlief kry nie. Watter soort vrou surf so laat in die nag op die net? Mmmmmmmm!!!
Ek vermoed ook dis sy wat so onder ander se name en nicks skryf. Onthou julle haar eerste blog toe sy al die mense se inligting bekom het? En almal se avatars so vinnig gesteel was? http://chatbos.wordpress.com/ bestaan nogsteeds en net sy het toegang tot almal wat daar ge chat het se inligting.
Wat se jy daarvan Ids????





