Wat ek sit en recap…wie is oor.
Het ek genoeg tyd spandeer met almal?!
Ek mis julle wat weg is…
My hart brand soos n kool vuur om te dink dis nog n jaar , n jaar wat julle weg is.
AI fotos is al wat oor is…
Kan ek maar die tou en geweer ook weg vat met AI…
Die tou en geveer wat alles verander het.
Jaar na jaar gaan die lewe aan…maar julle staan stil in my kop , julle dwaal die tyd van die jaar. Dwaal deur kop my gevoelens en herhinneringe…julle dwaal in my hart.
Eg ek se stem het julle kom wakker maak. Die diep rou stem van hartseer…
was dit maar die, was dit maar daai… Julle mis uit op soveel ! Verjaarsdae, geboortes, matriek afskeid en nuwe families. Nuwe vreugde wat julle harte kon vol maak. Julle mis uit op God se belofte…Hy sal altyd daar wees ! God sê ‘ jy mag nie jou eie lewe neem nie’ hoe kon julle dit vergeet?!
