- Om die Lotto te wen moet mens seker speel. Sug.
- My skoonsuster koop Takealot as sy die moer in is vir my swaer. BAIE Takealot. Met sy kredietkaart.
- Ek het seker die luidrigste kollega in Suid Afrika. En hoe slimmer sy voel hoe harder praat sy.
- HOEKOM het hulle Grandpa se verpakking verander? Was iemand verveeld?
- Moet ek iemand gaan sien? ‘n Hitman? ‘n Sielkundige? ‘n Skubaduiker?
- Hierdie hitte maak my moerig. Dis nie somer nie. Dis die sewende ring van die hel man.
- Net sy dink haar eie gat stink nie.
- Pull yourself towards yourself.
- Het ek ook genoem dat my skoonsuster BAIE die moer in is – my skoonma is al ‘n week by hulle.
- “If I have learned anything in this long life of mine, it is this: in love we find out who we want to be; in war we find out who we are.” ― Kristin Hannah, The Nightingale


























Jy moet ingeteken wees om kommentaar te lewer.