Daar’s sewe klippies in jou sak
Deur die Here vir jou ingepak
Sodat jy ene weg kan gooi,
Vir elke tiende jaar voltooi.
Eerste klippie, geen probleem
Die spel sal donkiejare neem
Dink ons in ydel kinderwaan
Die lewe gaan vir ewig aan
Op twintig waai die tweede klip,
Yl van moestas en rooi van lip,
Windmakerder kan jy nie kry
Wat ek wil, skuld die wêreld my
Klippie drie die laat jou dink,
Vir dertig jaar het jy rinkink,
Vier sewendes is daar nou oor
Om op te maak vir tyd verloor.
As uit jou hand die vierde val,
Dan vlek die grys jou slape al
En dit wat in die sak oorbly
Te min om als gedoen te kry.
Dan kom jy by halwe honderd,
Nou galop die tyd bedonnerd
En na die bult-op lewenspad,
Beginne jy die afdraand vat.
Voorlaaste klippie nommer ses
Glip uit die sak voor jy sê mes
Die wat gewerk het vir ‘n baas
Kry sy persent en groet vir laas.
Wee, o wee, nou klippie sewe,
Skriftuurlik het jy klaar gelewe,
Daar kom nou veel genade kort.
Vir die wat dalk wil tagtig word.
Daar is natuurlik taai kalante,
Jy sien hul soms in die koerante,
Wat net nie wil die emmer skop,
En eers na honderd om sal dop.
Of jy nou tot vervelens lewe,
Of tata sê hier rondom sewe,
By watter klip jy ookal stop
Gaan sal ons, die tyd raak op.
Ons wens jou dus ‘n sakvol klip,
Genoeg vir daardie honderd trip
En vreugde in jou kook en bak,
Tot jou knieë daar op oudag knak.
Nou ja, ou maat, daar het jy dit,
Al wat ons nou kan doen is bid
Vir gesondheid, liefde en geluk,
Met voorspoed vir die oorblystuk!
Voor dagbreek een Vrydag sien ek ‘n jongman, aantreklik en sterk, deur Die agterstrate van ons stad loop. Hy trek ‘n karretjie waarop ‘n spul lappe lê. Hulle lyk pragtig skoon, nuut en helderkleurig.
“Lappe! Lappe! Lappe! Nuwe lappe vir oues!” roep die jongman. “Ek neem Jou stukkende lappe! Kom ruil dit om vir nuwes.”
“Merkwaardig”, sê ek vir myself. Dit lyk na so ‘n gawe, sterk jong man. Sou hy dan nie ‘n beter werk kan kry nie? Waarom nou met lappe smous? My nuuskierigheid was so geprikkel dat ek hom gevolg het. En ek is nie teleurgestel nie. By die eerste huis waar die lappiesmous verbygaan, sit ‘n vrou op die stoep en huil. Haar sakdoek was sopnat en haar skouers het geruk van die snikke. Dit was duidelik: haar hart was stukkend.
Die lappiesmous het sy karretjie gestop en na die vrou gestap. “Mevrou, Gee jou lap vir my”, het hy saggies gesê, “ek sal vir jou ‘n nuwe lap gee.” Toe neem hy die sakdoek en plaas ‘n nuwe lapsakdoek in haar handpalm. Toe begin hy weer sy karretjie trek terwyl hy met sy ander hand ‘n snaakse ding doen. Hy sit die vrou se nat sakdoek teen sy oë en begin self huil. Die vrou se trane het intussen opgedroog.
“Dis ‘n wonder!” het ek uitgeroep, en die huilende lappiesmous verder gevolg. “Lappe! Lappe! Nuwe lappe vir oues!” roep hy.
Kort daarna kom die lappiesmous op ‘n jongmeisie af. ‘n Erg bebloede verband was rondom ‘n yslike wond aan haar kop gedraai. Haar oë was dof En leeg. Toe haal die lappiesmous ‘n vrolike geel laphoed uit sy karretjie.
“Kom, gee my jou lap en ek sal jou myne gee!” bied hy aan. Die meisie het hom net aangestaar. Toe gaan hy nader en haal met ‘n teer gebaar die bebloede verband van haar kop af en draai dit om sy eie kop. Skielik het sy begin glimlag. Ek het na my asem gesnak, want saam met die verband het die wond gekom. Die bloed het nou oor sy gesig gestroom, en haar wond was genees. “Lappe! Lappe! Ek ruil ou lappe vir nuwes!” roep die sterk, huilende, bloeiende lappiesmous.
Toe hy ‘n man met net een arm raaksien, vra hy: “Het jy werk, meneer?” “Is jy laf? Antwoord die afarm-man bitter. “Wie sal my kan gebruik?” “Gee my jou baadjie, dan gee ek jou myne,” antwoord die lappiesmous met gesag. Toe die ruiltransaksie voltooi is, kon ek my oë nie glo nie. Die man het nou twee volmaakte arms gehad en die lappiesmous net een! “Gaan werk nou!” was die lappiesmous se vriendelike bevel.
So het die lappiesmous aangestap: huilend, bloeiend, gebreklik, oud en siek. Met sy enigste arm het hy sy karretjie getrek. My hart wou breek toe ek die droewige verandering in die mooi, sterk man se voorkoms sien.
Toe hy by die vullisdepot op die heuwel buite die stad kom het hy daar inmekaargesak en gesterf.
Ek het my seker aan die slaap gehuil – en later agtergekom dat ek dwarsdeur die res van daardie Vrydag en die Saterdag daar gelê en slaap het.
Die Sondagmôre vroeg is ek wakker geskok deur ‘n verblindende lig wat rondom my skyn. Toe my oë daaraan gewoond raak, was ek die getuie van die wonder van alle wonders.
Voor my het die lappiesmous gestaan. Hy was weer jonk en mooi en lewend!
En al die lappe wat hy langs die pad by stukkende mense gekry het, was silwerskoon.
Ek stap toe na hom toe en vra: “Trek my ook nuut aan.”
Toe verruil my Here my vodde vir pragtige nuwe klere, en sê: “Gaan Vertel vir jou vriende: As julle mekaar liefhet, sal almal weet julle is My lappiesmouse vir die wêreld.”
0o_ o0 0o_ o0 0o_ o0 0o_ o0
MAG JY*..
– Nooit omdraai wanneer jy teleurgestel word nie.
– nooit ophou wanneer jy verloor het nie.
– nooit bly lê wanneer jy geval het nie.
– nooit haat wanneer jy nie waardeer word nie.
– nooit hoogmoedig word wanneer jy presteer het nie.
– nooit rus wanneer jy voorspoed gevind het nie.
– nooit in die steek laat wanneer jy vertrou word nie.
MAG JY*.
– Altyd lewe met die wete dat jy met ‘n doel lewe.
– altyd ly in die geloof dat lyding krag bring.
– altyd doen met die besef dat dit jou taak is.
– altyd gee en deur jou gawe verryk word.
– altyd gereelmagtigheid en ondersteuning
– altyd lewe met die oog op die onsienlike.
Geniet ‘n wonderlike dag met God aan jou Sy!
Die 25 Junie was dit 5 jaar terug wat Mike die vreeslike ongeluk gehad het.
Boeing 747 runs over SAA ground engineer
| Gill Gifford June 26 2006 at 05:48AM |
|
| A South African Airways ground engineer has had to have his leg amputated after he was trapped under the wheels of a Boeing 747 on Sunday in a freak accident.The man, whose identity has not been disclosed as his family had not yet been informed of the incident, was attempting to place chocks on the wheels of the British Airways plane as it parked on the Delta apron at the Johannesburg International Airport on Sunday morning.
Airports Company of South Africa (Acsa) spokesperson Bryan Thompson said the incident happened at about 7am as the flight from London taxied into the airport and parked. Passengers were kept waiting on board for almost an hour as paramedics helped the man, who was trapped under the wheels. “His condition was serious and necessitated that he be airlifted to hospital,” Thompson said. SAA spokesperson Jacqui O’Sullivan said the massive plane had taxied in to the parking spot and the ground engineer was preparing to “chock the aircraft”; which she described as putting into place equipment that “works like putting a brick behind the wheel of your car”. She said the man was airlifted to Milpark Hospital and immediately underwent surgery. His right leg had to be amputated. |
|
Zambia News Agency
Investigation continues into SAA accident
Johannesburgh, June 26, ZANIS The ground Engineer who was injured while trying to wedge the wheels of a Boeing 747 at the Johannesburg International Airport yesterday has had his right foot amputated.
South African Airways (SAA) spokesperson Jacqui O’Sullivan told BuaNews that the man was airlifted to the Milpark hospital where his foot was amputated yesterday.
His condition has been described as stable.
Ms O’Sullivan said the cause of the incident was not yet confirmed but investigations were continuing.
The accident happened yesterday morning when the plane was being parked and the victim was about to “cock” the aircraft – positioning mechanisms on either side of the plane’s wheels to prevent it from moving – but he got trapped.
“We suspect he slipped but we cannot confirm what happened because investigations into the matter are still underway,” she said.
She said SAA was in constant contact with the man’s family and made sure they got to the hospital after notifying them of the incident. ZANIS/BUANEWS/ENDS
Man in waakeenheid ná vliegtuig oor hom ry en voet vaspen
25/06/2006 21:48 – (SA)
|
JOHANNESBURG. – ’n Man het gisteroggend sy voet verloor nadat hy glo vir langer as 20 minute onder ’n Boeing 747 op die Johannesburg-lughawe vasgekeer was.
Die ingenieur was glo besig om ’n stopblok onder die vliegtuig se wiele in te sit, toe die vliegtuig agteruit geloop en oor hom gery het.
“Ons is vreeslik geskok oor die voorval en weet nie hoe dit gebeur het nie,” het me. Lin Glass, uitvoerende bestuurder van British Airways in Suider-Afrika, gister gesê. Die vliegtuig het pas van Londen af geland toe die man daaronder vasgevang is.
Hy is ’n werknemer van SAL se tegniese afdeling, wat ook op ’n kontrakgrondslag vir British Airways werk.
“Hy het jare se ondervinding,” het me. Jacqui O’Sullivan, SAL-woordvoerder, gesê.
SAL wou nie die man se naam bekend maak nie.
Volgens Sapa het werkers gesien hoe hy flou word voordat die vliegtuig oor hom gery het.
Die Burger verneem hy is kort ná die ongeluk na die Milpark-hospitaal in Johannesburg gevlieg waar hy dadelik by die ongevalle-teater opgeneem is.
EN SO WAS DAAR BERIGTE IN AL DIE KOERANTE
En is mos toe ook blind agv ongeluk en nou na 5 jaar kan hy nogsteeds niks sien nie.
Ons bid en hoop maar dat hy wel eendag weer kan sien.
Mismoedigheid/ mooiste boodskap
|
Daar word vertel dat die duiwel op ‘n keer bankrot gespeel het Op die aand van die vendusie was al die gereedskap pragtig uitgestal Maar aan die een kant, apart van die ander gereedskap het ‘n stuk gereedskap gelê wat duidelik al baie gebruik was. Iemand vra toe vir die duiwel watter stuk gereedskap dit dan was. Die antwoord was: Dit is Mismoedigheid. En as ek eers binne is, kan ek hom gebruik net soos dit my pas. Al wat ek kan sê is dat mismoedigheid se prys so hoog is, dat die duiwel dit nog nooit kon verkoop nie.. Dikwels word ons so oorweldig deur ons omstandighede, ons skuldgevoelens en ons lyding Dit is waarom Hy vir ons vandag sê, Hou goeie moed! Moenie moed verloor nie. Hy het alreeds die oorwinning vir jou behaal aan die kruis. Daar is hoop vir jou, want Hy lewe! ”Here, help ons om nooit mismoedig te word nie!” Geniet die res van u dag!!! |
Ek het al vantevore die stuk geplaas, plaas dit weer so mooi!!
Ons aanbid ‘n wonderlike, lewendige, liefdevolle God.
GOD LUISTER
Elke oggend voordat ek pad vat bid ek en vra die Here om Engele voor my motor uit te stuur.
Oudergewoonte toe doen ek dit weer verlede Dinsdag oggend
Voordat ek ry. Toe lees ek die artikel van Bertha Cronje (oorlede Hansie Cronje se vrou).
Hoe sy die stukkies van haar lewe moes optel en hoe swaar sy gekry het na sy dood al het sy sterk voorgekom.
Sy vertel toe in die artikel dat sy een aand net nie meer kon aangaan nie. Sy het in die donker voor haarkamervenster, teen die gordyne, vir die hele nag gelê en huil en bid.
Toe sy die volgende oggend haar voordeur oopmaak, lê daar ‘n veer op die stoelkussing op die stoep en ‘n veer op die voordeurmatjie reg voor die deur..
Sy en ‘n vriendin het toe in die engelse vertaling van die Bybel die
Woorde ‘feather’ en ‘bird’ gaan opsoek. Toe kry hul ‘n teks wat daarop neerkom dat die Here haar soos ‘n fyn veertjie sal beskerm. Dit het haar gemoedrus gegee.
Wat gebeur toe met my toe ek by die huis kom…..???:
Daar lê ‘n pragtige veer op my matjie voor die voordeur!!!! Net daar
Het ek besef God hoor elke woord wat ons bid. Dit voel dalk soms of ons teen die dak vasbid.
Die boodskap wat ek gekry het,was dat God my wil sê ek hoor jou gebed, en ek beskerm jou daagliks op die paaie!!! Ek HOOR jou!! Is dit nie wonderlik nie?
Die Here is so getrou. Van die dag van my geboorte kyk Hy na my. Alles wat ek het, het ek van Hom ontvang, en is dit nie ontelbaar nie! Hy is Groot en Magtig – Sy naam is Abba – VADER.
Here, U is my lewe, U sorg Vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. ‘n Pragtige deel is vir My afgemeet, ja wat ek ontvang het, is vir my KOSBAAR!
‘Ken die Here In alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat
Wandel – Spr.3:6.
Alle eer aan U ons Hemelse Vader…
Hoe dankbaar is ons net nie… My God dat ons mag lewe
in die land waarin U ons geplaas het.
Om sorgloos te kan uitroep…
O Here hoe wonderbaar is u naam….
en u het ons lewe gegee, en lewe in oorvloed het u aan ons gegee…. verniet
Want daar is andere………
Wat dit nie het nie….
O Here hoeveel male wasons ondankbaar oor die “Bietjie” wat ek het
oor ek nie geld het vir ” Luxuries” nie
oor ek nie eenkeer n week in die Spur kan gaan eet nie…
O Here… Hoe dankbaar is ons werklik…. vir die oorvloed
dat dit wat ons vandag het….
Alleenlik deur Genade….. aan ons geskenk is………
en dit nie omdat ons goed is nie, Nee…..
maar omdat U ons voorwaardelik liefhet……
en seen…………. O Mens……….
Jy wat nou op daardie stoel sit …Dink Hieraan
Het jy vanoggend lekker ge-eet, koffie gedrink en gewas
Ek wil vra wat van hulle?
Dink hieroor……Het ek en jy in ons “Gesofistikeerdheid” en oorvloed nie dalk al vergeet
net om te se Dankie, Dankie my God om te mag lewe in die land waarin u my geplaas het.
Want so maklik kan alles wat ons het in n oogwink weg wees.
Ek en jy kan nie die lewens van hierdie mense verander nie.
Maar ek en jy kan buig voor n Almagtige God wat se
Ek is die Alfa en die Omega, die begin en die einde, se die Here,
wat is en wat was en wat kom die Almagtige.
Ons kan net dankbaar wees vir alles, want dit is die wil van God
in Christus Jesus oor ons.
Ek hoor vanoggend hierdie oulike verhaaltjie van twee houtkappers. Een was ‘n bejaarde en die ander een nog ‘n jong knapie. Op ‘n dag het hul besluit om ‘n kompetisie te hou en te kyk wie kan die meeste bome op een dag afkap.
Die jong seun was sterk en fiks en het glad nie gerus nie. Hy het gekap dat die byle huil!
Maar die bejaarde het so elke uur vir 15 minute gerus.
Aan die einde van die dag toe die bome getel word het die bejaarde gewen met baie meer bome as die jong seun wat dit glad nie kon verstaan het nie.
Toe hul vir die bejaarde vra hoe dit moontlik is want hy het elke uur vir 15 minute gerus het hy hul geantwoord “Elke keer wat ek gerus het, het ek my byl skerp gemaak”
So werk ons lewe ook. Raak jy ook nog stil en spandeer tyd by God om jou weer “skerp” te maak vir elke dag se dagtake? Of hardloop jy net heeltyd aaneen en dink jy, jy is aan die wenkant?
Ons het nodig om meer tyd saam met God te spandeer!
Walk with Faith – May thid encourage you always
Don’t spend major time with minor people. If there are people in your life
that continually disappoint you, break promises, stomp on your dreams,
too judgmental, have different values and don’t give their backing during
difficult times … that is not a friend.
To have a friend, be a friend. Sometimes in life as you grow, your friends will either
grow or go. Surround yourself with people who reflect values, goals interests and lifestyle.
When I think of any of my successes, I am thankful to GOD from whom all blessings flow,
and to my family and friends that enrich my life.
Over the years my phone book has changed because I changed for better. At first you think you’re going to be alone, but after a while new people show up in your life that make your life so much sweeter and easier to endure.
If you’re an eagle, don’t hang around chickens:
Chickens Can’t Fly !!
This is one of the best explanations of why God allows pain and suffering that I have seen…
A man went to a barbershop to have his hair cut and his beard trimmed.
As the barber began to work, they began to have a good conversation.
They talked about so many things and various subjects.
When they eventually touched on the subject of God, the barber said:
“I don’t believe that God exists.”
“Why do you say that?” asked the customer. “Well, you just have to go out in the street to realize that God doesn’t exist.
Tell me, if God exists, would there be so many sick people?
Would there be abandoned children?
If God existed, there would be neither suffering nor pain.
I can’t imagine a loving God who would allow all of these things.”
The customer thought for a moment, but didn’t respond because he didn’t want to start an argument.
The barber finished his job and the customer left the shop.

Just after he left the barbershop, he saw a man in the street with long, stringy, dirty hair and an untrimmed beard.
He looked dirty and unkempt. The customer turned back and entered the barber shop again and he said to the barber:
“You know what? Barbers do not exist.”
“How can you say that?” asked the surprised barber.
“I am here, and I am a barber. And I just worked on you!”
“No!” the customer exclaimed. “Barbers don’t exist because
if they did, there would be no people with dirty long hair and untrimmed beards, like that man outside.”
“Ah, but barbers DO exist! That’s what happens when people do not come to me.”
“Exactly!” affirmed the customer. “That’s the point! God, too, DOES exist!
That’s what happens when people do not go to Him and don’t look to Him for help.
That’s why there’s so much pain and suffering in the world.”

If you think God exists, send this to other people—
If you think God does not exist, delete it!
BE BLESSED & BE A BLESSING TO OTHERS !!!!!!!
















