Plaasdorpie Kaskenades
Dit is hier waar ons gesels oor ma-wees, kosmaak, koek bak en
sommer net dinge van die lewe.

Bak & Brou
So nou en dan sal ek ‘n reseppie of 3 ook post… maar ek is crazy oor foto’s van kos. Of ek dit nou self gemaak het, of sommer eet in ‘n restaurant. Maar baie kos fotos kan julle maar verwag…

Tuinmaak en alles wat mooi is
Of dit nou houtwerk is of net ‘n stokou kassie wat ek oorverf, rose uit my tuin pluk vir ‘n blompot op die tafel, of full blown gardening, ek hou van mooi goed. En ek hou nog meer daarvan as ek dit met my eie twee hande kan doen. Allerhande weird en wonderful projekte is oppad….
Honne kinders
Mufasa, Rolo en Zeus is deel van ons familie. Hulle is ook grootliks verantwoordelik vir my stress levels en my deurmekaar voorportaal… Maar ons love julle crazy klomp


