Noudat als gebalanseerd en op dreef is … net die volgende:
WHAO!!! Het die Bulle nie great gespeel Saterdag toe hulle die Stormers getrap het nie … en dit nogal op hul tuisveld! woohoo
/me probeer kalmeer
Noudat als gebalanseerd en op dreef is … net die volgende:
WHAO!!! Het die Bulle nie great gespeel Saterdag toe hulle die Stormers getrap het nie … en dit nogal op hul tuisveld! woohoo
/me probeer kalmeer
Posted in Uncategorized
Hoe vind ‘n mens balans? of hoe bewerkstellig mens dit? hoe skakel jy af as jy die werk se deur agter jou toemaak en hoe skakel jy weer in ‘n ander ‘mode’ aan as jy jou huis se voordeur oopsluit?
Ek kon altyd … maar ek dink my lewe het net te hectic geraak. Ek dink aan werk by die huis en ek dink aan die huis by die werk. Maak dit sin?
Geen wonder daar’s so baie alkoholiste en mense met selfmoordneigings in die wêreld nie! LOL
Ek was die afgelope tyd baie stil, want ek het biki reflect oor my lewe die afgelope tyd … so biki nabetragting gehou … sommer gedink aan die afgelope 7 jaar … die yesterdays, today & tomorrows. Dit het my ‘stil’ gemaak.
Die gisters kan ek niks aandoen nie, vandag wil ek voluit leef, want daar mag dalk nie ‘n môre wees nie. Maar terselfdertyd probeer ek maatreëls in plek stel sodat my môres nie weer soos die gisters raak nie(waaraan ek niks meer kan doen nie). Maak dit sin? hehe
Anyway … hier’s ek weer … peace
Posted in Uncategorized
My nefie(tjietjie) is op 2 Januarie 2008 te vroeg gebore in Peterborough UK. Hy was maar 1,8kg. Hy sterk goed aan en sal een van die dae huis toe kan gaan. Pa Ian (my broer) en ma Laura is sommer baie trots op hulle grootman!
(hier hou Luca sy pappa se hand vas)
Dis die eerste keer in 10jr dat my ma en pa weer ouma word … my jongste is in 1998 gebore.
Hy is gorgeous, of hoe?!
Posted in Uncategorized
… Febrewarrie, Maaaaaaaaaaaaarch, Eipril, Mei, Jooeeeeen, Joelyyyyy! Ogist, Septembe’, djou-voete-stink-na-gemme’, Desembe’ ……..
Hier’s ek weer, hier’s ek weer met my vlerke voor jul deur!!
Did ya miss me huh huh??
Ek het julle met ‘n pêssion gemis!
Voor ek vergeet … happy valetinesdag, gelukkige menseregte-dag, lekker paasfees hou, geniet familiedag, wees vry op vryheidsdag, rus lekker by die huis op werkersdag, as jy jonk is – geniet jeugdag, as jy ‘n vrou is – skop gat op vrouedag, soen op versoeningsdag … in geval ek dalk deur die jaar van hierdie dae vergeet!! LOL!
phew …
Ek wil hierdie jaar meer in beheer wees … van my geldsake, van my lewe, van dit wat rondom my besluit word, sommer van als.
Dis skrikkeljaar … ek wil skrikkel dat die honde huil en biesies bewe! Ek wil leef, ek wil lag, nuwe mense ontmoet, liefhê met my hele hart, gee vir dié wat nie het nie … niks moet geforseer wees nie, dit moet spontaan wees.
Ek wil na die sterre reik (neeeee, nie na iemand se stêre reik nie LOL) … nuwe hoogtes bereik.
Vertel my van julle vooruitsigte??
Posted in Uncategorized
Posted in Uncategorized
Posted in Uncategorized
Posted in Uncategorized
Posted in Uncategorized
Jissie, wat gaan aan met die Kaapse weer??
Eers is dit bloedig warm, dan moet ek my Wellington’s uitpluk … en my hare is ge’mince’ teen die tyd dat ek by die kantoor kom!
G’n mens kan ‘n tan opdoen voor die vakansie aanbreek nie, want jy weet net nooit hoe die weer gaan wees nie.
So! … ek het besluit om die dan maar biki kunsmatig aan te help … ek gaan van vanmiddag af in die ‘tan-can’ staan vir 6 minute op ‘n slag.
Ek is taamlik skrikkerig vir hierdie soort ding. Wat dink julle hiervan??
Lekker week vir julle almal!
Posted in Uncategorized
Posted in Uncategorized
Nuutste kommentaar