Babysit dag vandag. Ek en Chylie het as usual gespeel en gespeel en nog eens gespeel. Marcelle is dokter toe. Die nuus was nie goed nie, wag maar vir uitslag. 😦 😦
—————————————————————-
DINSDAG 17/01/2012
Marcelle uitslag gekry…nie goed nie, nog niks gegroei nie, so daar is nie meer n ‘baba’ nie.
Voel ontsettend hartseer. My hart bloei ook vir my kind. Mens wens so jy kan jou kinders se pyn en hartseer vir hulle dra en spaar.










