Welcome to your new site! You can edit this page by clicking on the Edit link. For more information about customizing your site check out http://learn.wordpress.com/
Bietjie?! Bietjie!?
My kinders het mos loop doen wat meeste kinders van vandag doen. Oorsee gevoeter. Ai tog. Ten minste het ek nou die geleentheid om ook die wye wêreld te gaan verken. Yea. Daarvoor het jy egter visas nodig. Ai tog. Maar daar is agentskappe wat jou daarmee help as jy so dom en bang soos … More Bietjie?! Bietjie!?